YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 JOHANNES 2:6

1 JOHANNES 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 2

1 JOHANNES 2:6 Bybel vir almal (ABA)

As mense sê hulle is by God, dan moet hulle lewe soos Jesus gelewe het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 2

1 JOHANNES 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 2

1 JOHANNES 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 2

1 JOHANNES 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie sê dat hy in Hom bly, behoort self ook te leef soos Hy geleef het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 2

1 JOHANNES 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat sê dat hy in hom bly, behoort self ook so te wandel soos hy gewandel het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 2

1 JOHANNES 2:6 Die Boodskap (DB)

Ons moet dus nie net praat oor wat Hy wil hê nie. Ons moet elke dag daarvan werk maak om presies so te leef soos Jesus geleef het. So kan ons seker wees dat ons deel van God se familie is en bly.

Deel
Lees 1 JOHANNES 2

1 JOHANNES 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié wat beweer dat hulle in ’n noue verbintenis met Hom leef, moet self ook leef soos Hy geleef het.

Deel
Lees 1 JOHANNES 2

1 JOHANNES 2:6

1 JOHANNES 2:6 AFR831 JOHANNES 2:6 AFR831 JOHANNES 2:6 AFR831 JOHANNES 2:6 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's