1 KORINTIËRS 9:6
1 KORINTIËRS 9:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek en Barnabas mag ook vir die gemeentes vra om vir ons te sorg, sodat ons dan nie ook ander werk moet doen om vir onsself te sorg nie.
1 KORINTIËRS 9:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Of het net ek en Bárnabas geen reg om die hande-arbeid na te laat nie?
1 KORINTIËRS 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Of is dit net ek en Barnabas wat nie die reg het om op te hou met die handearbeid vir eie onderhoud nie?