1 KORINTIËRS 9:23
1 KORINTIËRS 9:23 Bybel vir almal (ABA)
Ek doen dit alles vir die goeie boodskap van Christus, sodat ek self ook kan kry wat Hy in sy boodskap belowe.
1 KORINTIËRS 9:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ek doen dit ter wille van die evangelie, dat ek 'n deelgenoot daarvan kan word.
1 KORINTIËRS 9:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit alles doen ek ter wille van die evangelie, sodat ek aan die vrug daarvan deel kan hê.