1 KORINTIËRS 9:14
1 KORINTIËRS 9:14 Bybel vir almal (ABA)
Daarom het die Here Jesus gesê dat almal wat die goeie boodskap bring, ook van die offers mag neem wat die mense gee, hulle moet daarvan lewe.
1 KORINTIËRS 9:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het die Here ook vir die wat die evangelie verkondig, bepaal dat hulle van die evangelie moet lewe.
1 KORINTIËRS 9:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het die Here ook bepaal dat dié wat die evangelie verkondig, hulle lewensonderhoud uit die verkondiging van die evangelie moet ontvang.