1 KORINTIËRS 9:13
1 KORINTIËRS 9:13 Bybel vir almal (ABA)
Julle weet baie goed dat die priesters wat in die tempel werk, van die kos eet wat die mense na die tempel bring. En die priesters wat by die altaar werk, eet ook van die vleis wat hulle op die altaar offer.
1 KORINTIËRS 9:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Weet julle nie dat die wat met die heilige dinge werk, uit die heiligdom eet nie; en dat die wat by die altaar besig is, met die altaar deel nie?
1 KORINTIËRS 9:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Weet julle nie dat dié wat tempeldiens verrig, uit die tempel lewe, en dat dié wat die altaar bedien, uit die offers hulle deel ontvang nie?