1 KORINTIËRS 7:8
1 KORINTIËRS 7:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir die mense wat nie meer getroud is nie, spesiaal vir die weduwees: Dit is vir hulle goed dat hulle ongetroud bly soos ek.
1 KORINTIËRS 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar vir die ongetroudes en die weduwees sê ek, dit is vir hulle goed as hulle bly soos ek
1 KORINTIËRS 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die ongetroudes en die weduwees sê ek: Dit is vir hulle goed om ongetroud te bly soos ek.