1 KORINTIËRS 7:39
1 KORINTIËRS 7:39 Bybel vir almal (ABA)
As 'n vrou met haar man getroud is, dan mag sy hom nie los nie. Maar as die man sterf, dan kan sy weer met enige iemand trou, maar dit moet iemand wees wat ook in die Here Jesus glo.
1 KORINTIËRS 7:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Vrou is deur die wet gebonde so lank as haar man lewe; maar as die man ontslaap het, is sy vry om te trou met wie sy wil, maar net in die Here.
1 KORINTIËRS 7:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Vrou is aan haar man gebind so lank as hy lewe. As hy sterwe, is sy vry om te trou met wie sy wil, mits dit met 'n gelowige is.