1 KORINTIËRS 7:19
1 KORINTIËRS 7:19 Bybel vir almal (ABA)
Dit is nie belangrik om besny te wees of nie besny te wees nie. Maar wat belangrik is, is dat jy gehoorsaam moet wees aan die wette van God.
1 KORINTIËRS 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die besnydenis is niks en die onbesnedenheid is niks, maar die onderhouding van die gebooie van God.
1 KORINTIËRS 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit kom nie daarop aan of iemand besny is of nie, maar wel of hy die gebooie van God onderhou.