1 KORINTIËRS 7:16
1 KORINTIËRS 7:16 Bybel vir almal (ABA)
Die gelowige vrou kan nie seker weet dat sy haar ongelowige man vir God sal kan red nie. En die gelowige man kan nie seker weet dat hy sy ongelowige vrou vir God sal kan red nie.
1 KORINTIËRS 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hoe weet jy, vrou, of jy die man sal red; of hoe weet jy, man, of jy die vrou sal red?
1 KORINTIËRS 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy, vrou, weet immers nie of jy jou man sal red nie. Of jy, man, hoe weet jy of jy jou vrou sal red?