1 KORINTIËRS 6:8
1 KORINTIËRS 6:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar nou is júlle die mense wat verkeerde dinge doen aan ander mense, dit is júlle wat vir hulle kul en hulle goed vat. En julle doen dit aan gelowiges! Ek is geskok.
1 KORINTIËRS 6:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar julle doen onreg en pleeg roof, en dit aan broeders.
1 KORINTIËRS 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
In plaas daarvan pleeg julle onreg en doen ander te kort, en dit doen julle aan medegelowiges.
1 KORINTIËRS 6:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar júlle besteel en pleeg onreg, en dit nogal teenoor broers.
1 KORINTIËRS 6:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nee, julle doen onreg en bedrieg, en dit is julle broers.