1 KORINTIËRS 6:5
1 KORINTIËRS 6:5 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê dit sodat julle skaam moet word. Ek is seker daar is party van julle wat verstandig is en wat kan sê hoe gelowiges hulle probleme kan regmaak.
1 KORINTIËRS 6:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sê dit tot julle beskaming. Is daar dan nie eens een wyse onder julle, wat uitspraak sal kan doen tussen sy broeders nie?
1 KORINTIËRS 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sê dit om julle skaam te maak. Is daar dan nie 'n enkele verstandige mens onder julle wat 'n saak tussen gelowiges kan besleg nie?
1 KORINTIËRS 6:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sê hierdie dinge om julle te beskaam. Is daar dan nie eers een wyse onder julle wat in staat is om reg te spreek oor sy broer nie?
1 KORINTIËRS 6:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek spreek tot jou skande. Is dit so dat daar nie 'n wyse man onder julle is nie? nee, nie een wat tussen sy broers kan oordeel nie?