YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 6:14

1 KORINTIËRS 6:14 Bybel vir almal (ABA)

God het die Here Jesus weer laat lewe, en so sal God ons ook eendag weer laat lewe, Hy sal dit doen met sy krag.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 6

1 KORINTIËRS 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En God het ook die Here opgewek en sal ons opwek deur sy krag.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 6

1 KORINTIËRS 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het deur sy krag die Here uit die dood opgewek en so sal Hy ons ook opwek.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 6

1 KORINTIËRS 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Deur sy krag het God die Here opgewek, en sal Hy ons ook opwek.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 6

1 KORINTIËRS 6:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En God het ook die Here opgewek en sal ons ook deur sy eie krag opwek.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 6

1 KORINTIËRS 6:14 Die Boodskap (DB)

Hy het gewys dat Hy sterk genoeg is om dit te doen toe Hy die Here weer lewendig gemaak het.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 6

1 KORINTIËRS 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God sal ons deur sy wonderlike krag opwek, net soos Hy ons Here opgewek het.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's