1 KORINTIËRS 3:6
1 KORINTIËRS 3:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek het die saad van die boodskap van God geplant en Apollos het dit natgegooi, maar dit is God wat dit laat groei het.
1 KORINTIËRS 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei het.
1 KORINTIËRS 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei.
1 KORINTIËRS 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar God het laat groei.
1 KORINTIËRS 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het geplant, Apollos het natgemaak; maar God het die verhoging gegee.