1 KORINTIËRS 3:19
1 KORINTIËRS 3:19 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom? Want God sê die slim dinge van die wêreld is dom. In die Ou Testament is geskryf: God vang die slim mense met hulle eie slim planne.
1 KORINTIËRS 3:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God; want daar is geskrywe: Hy wat die wyse mense in hulle listigheid vang
1 KORINTIËRS 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Daar staan tog geskrywe: “Hy vang die slimmes met hulle eie slinkse planne,”
1 KORINTIËRS 3:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Daar staan immers geskryf: “Hy vang die wyses deur middel van hulle eie slinksheid;”
1 KORINTIËRS 3:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Want daar is geskrywe: Hy neem die wyses aan in hulle eie listigheid.