1 KORINTIËRS 2:15
1 KORINTIËRS 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mens wat die Gees van God het, kan die waarde van alle dinge beoordeel, maar self kan hy deur geen mens beoordeel word nie.
1 KORINTIËRS 2:15 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat lewe soos die Gees van God wil hê, kan oor enige iets sê of dit reg of verkeerd is. Maar niemand anders kan sê of iemand wat lewe soos die Gees van God wil hê, reg of verkeerd is nie.
1 KORINTIËRS 2:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die geestelike mens beoordeel wel alle dinge; self egter word hy deur niemand beoordeel nie.
1 KORINTIËRS 2:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die geestelike mens beoordeel egter alle dinge, hoewel hyself deur niemand beoordeel kan word nie.
1 KORINTIËRS 2:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hy wat geestelik is, beoordeel alle dinge, maar self word hy deur niemand geoordeel nie.