1 KORINTIËRS 2:10
1 KORINTIËRS 2:10 Bybel vir almal (ABA)
God het die Heilige Gees gestuur om hierdie plan vir ons te wys. Die Gees vind alles uit oor alle dinge, ook oor die dinge van God waarvan niemand weet nie.
1 KORINTIËRS 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.
1 KORINTIËRS 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan ons dan het God dit deur die Gees bekend gemaak, want die Gees deursoek alle dinge, ook die diepste geheimenisse van God.
1 KORINTIËRS 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar aan ons het God dit deur die Gees geopenbaar; want die Gees ondersoek alles, ook die dieptes van God.
1 KORINTIËRS 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.