1 KORINTIËRS 16:3
1 KORINTIËRS 16:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag self die mense kies wat die geld na Jerusalem moet neem. Wanneer ek kom, dan sal ek briewe skryf wat sal sê dat hierdie mense goeie gelowiges is. Ek sal hulle dan stuur om julle present na Jerusalem te neem.
1 KORINTIËRS 16:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wanneer ek aangekom het, sal ek die persone wat julle goedkeur, met briewe stuur om julle gawe na Jerusalem te bring.
1 KORINTIËRS 16:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer ek dan gekom het, sal ek die manne wat julle daarvoor goedkeur, met briewe stuur om julle liefdegawe na Jerusalem toe weg te bring.