YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 15:55

1 KORINTIËRS 15:54-55 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer God dit alles gedoen het, wanneer Hy vir ons 'n liggaam gegee het wat nie stof kan word en wat nie kan sterf nie, dan sal die woorde waar word wat in die Ou Testament geskryf is: God het die dood heeltemal oorwin. Dood, dink jy dat jy altyd sal oorwin? Nee, jy sal nie. Dood, dink jy dat jy sal aanhou om mense te laat sterf soos wanneer bye mense doodsteek met hulle angels? Nee.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 15

1 KORINTIËRS 15:55 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 15

1 KORINTIËRS 15:55 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 15

1 KORINTIËRS 15:55 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 15

1 KORINTIËRS 15:55 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

O dood, waar is jou angel? O graf, waar is u oorwinning?

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 15

1 KORINTIËRS 15:55 Die Boodskap (DB)

“Daar is net mooi niks oor van die dood se mag nie. Sal die dood ons nog kan seermaak? Nee, vir seker nie.”

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 15

1 KORINTIËRS 15:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“O dood, waar is jou oorwinning? Dood, wat het van jou angel geword?”

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's