1 KORINTIËRS 15:49
1 KORINTIËRS 15:49 Bybel vir almal (ABA)
Nou is ons soos die mens van stof, maar eendag sal ons wees soos die Mens uit die hemel.
1 KORINTIËRS 15:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En soos ons die beeld van die aardse gedra het, so sal ons ook die beeld van die hemelse dra.
1 KORINTIËRS 15:49 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos ons die beeld van die stoflike mens was, sal ons ook die beeld van die hemelse wees.
1 KORINTIËRS 15:49 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soos ons die beeld van die stoflike mens gedra het, so sal ons die beeld van die hemelse mens dra.
1 KORINTIËRS 15:49 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En soos ons die beeld van die aardse gedra het, sal ons ook die beeld van die hemelse dra.