1 KORINTIËRS 15:46
1 KORINTIËRS 15:46 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet onthou, die liggaam wat alles kan doen wat God wil hê, is nie eerste nie. Die liggaam wat nie alles kan doen wat God wil hê nie, is eerste, daarna kom die ander liggaam.
1 KORINTIËRS 15:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die geestelike ewenwel is nie eerste nie, maar die natuurlike; daarna die geestelike.
1 KORINTIËRS 15:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die geestelike kom nie eerste nie maar die natuurlike, en daarna die geestelike.