1 KORINTIËRS 15:43
1 KORINTIËRS 15:43 Bybel vir almal (ABA)
Die mense begrawe 'n liggaam wat lelik is, maar God laat 'n liggaam lewe wat mooi is. Die mense begrawe 'n liggaam wat swak is, maar God laat 'n liggaam lewe wat sterk is.
1 KORINTIËRS 15:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
daar word gesaai in oneer, daar word opgewek in heerlikheid; daar word gesaai in swakheid, daar word opgewek in krag.
1 KORINTIËRS 15:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
wat gesaai word, is gering en word in heerlikheid opgewek; wat gesaai word, is swak en word in krag opgewek.