1 KORINTIËRS 15:41
1 KORINTIËRS 15:41 Bybel vir almal (ABA)
Die son, die maan en die sterre is almal mooi, maar hulle is nie dieselfde nie. Ja, daar is baie sterre, en elke ster is mooi, maar hulle is nie dieselfde nie.
1 KORINTIËRS 15:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Anders is die heerlikheid van die son en anders die heerlikheid van die maan en anders die heerlikheid van die sterre; want die een ster verskil in heerlikheid van die ander ster.
1 KORINTIËRS 15:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die glans van die son is anders as dié van die maan of dié van die sterre. Ook verskil die een ster se glans van dié van die ander.