1 KORINTIËRS 15:4
1 KORINTIËRS 15:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag opgewek is volgens die Skrifte
1 KORINTIËRS 15:4 Bybel vir almal (ABA)
Christus is begrawe, en God het Hom op die derde dag weer laat lewe. Dit het gebeur soos daar in die Ou Testament geskryf is.
1 KORINTIËRS 15:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte.