1 KORINTIËRS 15:36
1 KORINTIËRS 15:36 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom vra mense hierdie dom vrae? Kyk wat gebeur wanneer 'n mens saad plant. Die saad moet eers sterf voordat dit weer lewe.
1 KORINTIËRS 15:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dwase mens! Wat jy saai, word nie lewendig as dit nie gesterf het nie.
1 KORINTIËRS 15:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dis 'n dom vraag! Wat jy saai, kom nie tot lewe tensy dit eers sterwe nie.
1 KORINTIËRS 15:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoe dwaas! Wat jy saai, kom nie tot lewe nie, tensy dit eers sterf.
1 KORINTIËRS 15:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jou dwaas, wat jy saai, word nie lewend gemaak nie, tensy dit sterf