1 KORINTIËRS 15:33
1 KORINTIËRS 15:33 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie verkeerd dink nie. Julle moet onthou wat die spreekwoord sê: As jy verkeerde maats het, dan word jy 'n slegte mens.
1 KORINTIËRS 15:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes.
1 KORINTIËRS 15:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet julle nie langer laat mislei nie: “Slegte geselskap bederf goeie sedes.”
1 KORINTIËRS 15:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat julle nie mislei nie: “Slegte geselskap bederf goeie sedes.”
1 KORINTIËRS 15:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie mislei word nie: slegte boodskappe bederf goeie maniere.