1 KORINTIËRS 15:25-26
1 KORINTIËRS 15:25-26 Bybel vir almal (ABA)
Want Christus moet regeer. Hy sal regeer totdat God Hom laat wen het teen al sy vyande. Die laaste vyand wat oorbly, is die dood. Maar Christus sal die dood ook oorwin.
1 KORINTIËRS 15:25-26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het. Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood.
1 KORINTIËRS 15:25-26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy moet as koning heers totdat die Vader al sy vyande aan Hom onderwerp het. Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood.
1 KORINTIËRS 15:25-26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want Christus moet as koning regeer totdat “Hy al die vyande onder sy voete gestel het”. Die laaste vyand wat vernietig moet word, is die dood.
1 KORINTIËRS 15:25-26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het. Die laaste vyand wat vernietig sal word, is die dood.