1 KORINTIËRS 15:21
1 KORINTIËRS 15:21 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens, Adam, het gesterf, en van toe af het almal in die wêreld gesterf. Maar nou het God 'n ander Mens, Christus, weer laat lewe, en daarom sal al die gelowiges wat gesterf het, ook weer lewe.
1 KORINTIËRS 15:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want aangesien die dood deur 'n mens is, is die opstanding van die dode ook deur 'n mens.
1 KORINTIËRS 15:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom.