1 KORINTIËRS 15:20
1 KORINTIËRS 15:20 Bybel vir almal (ABA)
Maar nee, God het vir Christus weer laat lewe, dit is seker. Christus is die eerste Een van almal wat gesterf het, en God het Hom weer laat lewe.
1 KORINTIËRS 15:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.
1 KORINTIËRS 15:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit dié wat gesterf het.