1 KORINTIËRS 15:16 - Compare All Versions
1 KORINTIËRS 15:16 ABA (Bybel vir almal)
Ja, ek sê dit weer: As die mense wat gesterf het, nie weer sal lewe nie, dan het God ook nie vir Christus weer laat lewe nie.
1 KORINTIËRS 15:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want as die dode nie opgewek word nie, dan is Christus ook nie opgewek nie
1 KORINTIËRS 15:16 AFR83 (Afrikaans 1983)
As die dooies nie opgewek word nie, is Christus ook nie opgewek nie.
1 KORINTIËRS 15:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want as dooies nie opgewek word nie, is Christus ook nie opgewek nie.
1 KORINTIËRS 15:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want as die dode nie opstaan nie, dan is Christus nie opgewek nie
1 KORINTIËRS 15:16 DB (Die Boodskap)
As God nie mense lewendig gaan maak nie, geld dieselfde mos vir Jesus - dan is Hy mos ook nie lewendig gemaak nie.
1 KORINTIËRS 15:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek sê weer, as die dooies nie opgewek word nie, dan is Christus ook nie opgewek nie.