1 KORINTIËRS 15:13
1 KORINTIËRS 15:13 Bybel vir almal (ABA)
As die dooie mense nie weer sal lewe nie, dan het God ook nie vir Christus weer laat lewe nie.
1 KORINTIËRS 15:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As daar geen opstanding van die dode is nie, dan is Christus ook nie opgewek nie.
1 KORINTIËRS 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
As daar geen opstanding van die dooies is nie, beteken dit dat Christus ook nie opgewek is nie.
1 KORINTIËRS 15:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As daar geen opstanding van dooies is nie, is Christus ook nie opgewek nie.
1 KORINTIËRS 15:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as daar geen opstanding van die dode is nie, dan is Christus nie opgewek nie