1 KORINTIËRS 15:12
1 KORINTIËRS 15:12 Bybel vir almal (ABA)
Ons, die apostels, bring die boodskap dat God vir Christus weer laat lewe het. Hoekom sê party van julle dat die dooie mense nie weer sal lewe nie?
1 KORINTIËRS 15:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As dit dan gepreek word dat Christus uit die dode opgewek is, hoe sê sommige onder julle dat daar geen opstanding van die dode is nie?
1 KORINTIËRS 15:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ons dan verkondig dat Christus uit die dood opgewek is, hoe kan party van julle nog beweer dat daar geen opstanding van die dooies is nie?
1 KORINTIËRS 15:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as Christus verkondig word, dat Hy uit die dood opgewek is, waarom sê sommige van julle dat daar nie 'n opstanding van dooies is nie?
1 KORINTIËRS 15:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As Christus dan verkondig word dat Hy uit die dode opgestaan het, hoe sê sommige onder julle dat daar geen opstanding van die dode is nie?