1 KORINTIËRS 14:40
1 KORINTIËRS 14:40 Bybel vir almal (ABA)
En julle moet onthou, alles moet só gebeur dat niks deurmekaar is in die gemeente nie, en elke ding moet 'n beurt kry op die regte tyd.
1 KORINTIËRS 14:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat alles ordentlik en ordelik geskied.