1 KORINTIËRS 14:29
1 KORINTIËRS 14:29 Bybel vir almal (ABA)
En wanneer die profete God se boodskap bring, dan moet dit ook net twee of drie profete wees wat praat. Die ander profete moet luister of hulle reg praat.
1 KORINTIËRS 14:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat twee of drie profete spreek en die ander dit beoordeel.
1 KORINTIËRS 14:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat die profete betref, twee of drie kan aan die woord kom, en die ander moet beoordeel wat hulle sê.
1 KORINTIËRS 14:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat twee of drie profete praat, en die ander dit sorgvuldig beoordeel.
1 KORINTIËRS 14:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat die profete twee of drie spreek, en laat die ander oordeel.