1 KORINTIËRS 14:18
1 KORINTIËRS 14:18 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê dankie vir God dat ek meer as julle almal in tale praat.
1 KORINTIËRS 14:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek dank my God dat ek meer in tale spreek as julle almal
1 KORINTIËRS 14:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek dank God dat ek meer ongewone tale of klanke gebruik as julle almal.
1 KORINTIËRS 14:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek dank God dat ek selfs meer as julle almal in tale spreek.
1 KORINTIËRS 14:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek dank my God, ek spreek meer in tale as julle almal.