1 KORINTIËRS 13:9
1 KORINTIËRS 13:9 Bybel vir almal (ABA)
Want ons weet net 'n bietjie, en ons bring net 'n bietjie van God se boodskap.
1 KORINTIËRS 13:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Want ons ken maar gedeeltelik, en ons profeteer maar gedeeltelik
1 KORINTIËRS 13:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ons ken gedeeltelik, en ons profeteer gedeeltelik
1 KORINTIËRS 13:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons ken ten dele, en ons profeteer ten dele.