YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 13:6

1 KORINTIËRS 13:6 Bybel vir almal (ABA)

hy is nie bly wanneer mense verkeerde dinge doen aan ander mense nie, hy is baie bly wanneer mense die waarheid praat.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

is nie bly oor onreg nie, maar is saam bly oor die waarheid.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

is nie bly oor ongeregtigheid nie, maar is bly in die waarheid

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:6 Die Boodskap (DB)

Maar liefde het ook grense: liefde kan nooit kant kies vir dinge wat verkeerd is nie. Net so sal liefde altyd net bly wees oor dit wat regtig gebeur soos God dit bedoel het.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:6

1 KORINTIËRS 13:6 AFR831 KORINTIËRS 13:6 AFR831 KORINTIËRS 13:6 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's