1 KORINTIËRS 13:3
1 KORINTIËRS 13:3 Bybel vir almal (ABA)
Miskien sal ek al my goed kan weggee, en miskien sal ek myself kan gee sodat mense my slaan en seermaak, en sal ek daaroor spog, maar as ek nie lief is vir God en vir ander mense nie, dan help dit my niks.
1 KORINTIËRS 13:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.
1 KORINTIËRS 13:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al deel ek al wat ek het aan ander uit, en al gee ek my liggaam prys om my daarop te kan beroem, maar ek het geen liefde nie, baat dit my niks.