YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 13:13

1 KORINTIËRS 13:13 Bybel vir almal (ABA)

Daar is net drie dinge wat regtig belangrik is, en dit is: om aan te hou glo, om aan te hou hoop, en om lief te wees vir God en vir ander mense. Maar die belangrikste is om lief te wees vir God en vir ander mense.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En nou bly geloof, hoop en liefde, hierdie drie – maar die grootste hiervan is die liefde.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En nou bly geloof, hoop, liefde, hierdie drie; maar die grootste hiervan is liefdadigheid.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:13 Die Boodskap (DB)

Tot daardie tyd kom, het ons drie belangrike dinge wat ons op koers moet hou: daar is die verhouding met God, die sekerheid dat Hy sy beloftes sal hou en die liefde. En van hulle staan die liefde boaan die lys.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al wat altyd sal bly, is geloof, hoop en liefde – hierdie drie. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde!

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 13

1 KORINTIËRS 13:13

1 KORINTIËRS 13:13 AFR831 KORINTIËRS 13:13 AFR831 KORINTIËRS 13:13 AFR831 KORINTIËRS 13:13 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's