1 KORINTIËRS 11:8
1 KORINTIËRS 11:8 Bybel vir almal (ABA)
Want God het die man nie uit die vrou gemaak nie, Hy het die vrou uit die man gemaak.
1 KORINTIËRS 11:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die man is nie uit die vrou nie, maar die vrou uit die man.
1 KORINTIËRS 11:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die man is nie uit die vrou geneem nie, maar die vrou uit die man.