1 KORINTIËRS 1:6
1 KORINTIËRS 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle kan dit doen omdat julle die boodskap vas glo wat die apostels vir julle gebring het.
1 KORINTIËRS 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
soos die getuienis aangaande Christus bevestig is onder julle
1 KORINTIËRS 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net so is die getuienis oor Christus stewig onder julle gevestig
1 KORINTIËRS 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos ook die getuienis van Christus in julle bevestig is