1 KORINTIËRS 1:31
1 KORINTIËRS 1:31 Bybel vir almal (ABA)
En so word dit waar wat in die Ou Testament geskryf is: As 'n mens wil spog, dan moet hy oor die Here spog.
1 KORINTIËRS 1:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.
1 KORINTIËRS 1:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom, soos daar geskrywe staan: “Dié wat wil roem, moet in die Here roem.”
1 KORINTIËRS 1:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, soos daar geskryf staan: “Wie hom op iets wil beroem, moet hom beroem op die Here.”
1 KORINTIËRS 1:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat, soos geskrywe is: Wie roem, laat hom roem in die Here.