YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 1:3

1 KORINTIËRS 1:3 Bybel vir almal (ABA)

Ons bid dat God ons Vader en die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 1

1 KORINTIËRS 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 1

1 KORINTIËRS 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 1

1 KORINTIËRS 1:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 1

1 KORINTIËRS 1:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Genade vir julle en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 1

1 KORINTIËRS 1:3 Die Boodskap (DB)

Mag God ons Vader en ons Here Jesus Christus baie goed vir julle wees. Mag Hulle julle innerlik rustig maak en vrede gee.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 1

1 KORINTIËRS 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag die genade en vrede van God ons Vader en die Here Jesus Christus met julle wees.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's