1 KORINTIËRS 1:13
1 KORINTIËRS 1:13 Bybel vir almal (ABA)
Nee, ons kan Christus nie in groepe deel nie. En God het nie vir mý, Paulus, laat kruisig om julle sondes te vergewe nie. En toe julle gedoop is, was dit nie sodat julle aan Paulus sal behoort nie.
1 KORINTIËRS 1:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is Christus verdeel? Is Paulus miskien vir julle gekruisig? Of is julle in die naam van Paulus gedoop?
1 KORINTIËRS 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is Christus dan in stukke verdeel? Is Paulus miskien vir julle gekruisig, of is julle in die naam van Paulus gedoop?
1 KORINTIËRS 1:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is Christus verdeel? Paulus is tog nie vir julle gekruisig nie? Of is julle dan in die naam van Paulus gedoop?
1 KORINTIËRS 1:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Is Christus verdeel? is Paulus vir jou gekruisig? of is julle in die naam van Paulus gedoop?