1 KORINTIËRS 1:1
1 KORINTIËRS 1:1 Bybel vir almal (ABA)
God het besluit om vir my, Paulus, te kies om 'n apostel van Christus Jesus te wees. Ek en Sostenes, wat ook 'n gelowige is
1 KORINTIËRS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
PAULUS, 'n geroepe apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en die broeder Sósthenes
1 KORINTIËRS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Paulus, wat deur die wil van God geroep is om 'n apostel van Christus Jesus te wees, en van die broer Sostenes.