1 KRONIEKE 7:19
1 KRONIEKE 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die seuns van Semída was: Agjan en Segem en Likhi en Aníam.
1 KRONIEKE 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was ook seuns van Semida. Hulle was Agjan, Sekem, Likgi en Aniam.
1 KRONIEKE 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die seuns van Semida was Ahian en Sigem en Liki en Anjam.