YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KRONIEKE 4:9

1 KRONIEKE 4:9 Bybel vir almal (ABA)

Jabes was belangriker as sy broers. Sy ma het hom Jabes genoem. Sy het gesê: “Ek gee hierdie naam vir hom omdat ek baie pyn gehad het toe hy gebore is.”

Deel
Lees 1 KRONIEKE 4

1 KRONIEKE 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Jabes was meer geëerd as sy broers; en sy moeder het hom Jabes genoem en gesê: Ek het met smart gebaar.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 4

1 KRONIEKE 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jabes het voorrang geniet bo sy broers. Toe sy ma hom die naam Jabes gegee het, het sy gesê: “Ek het hom met smart in die wêreld gebring.”

Deel
Lees 1 KRONIEKE 4

1 KRONIEKE 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jabes is hoër geag as sy broers; sy moeder het hom die naam Jabes gegee en gesê: “Dit is omdat ek hom met smart in die wêreld gebring het.”

Deel
Lees 1 KRONIEKE 4

1 KRONIEKE 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jabes was meer geëer as sy broers, en sy moeder het hom Jabes genoem en gesê: Omdat ek hom met droefheid gebaar het.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 4

1 KRONIEKE 4:9 Die Boodskap (DB)

Jabes was belangriker as sy broers. Sy ma het hom Jabes genoem omdat sy geboorte so pynlik was.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 4

1 KRONIEKE 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jabes was meer geëerd as sy broers. Sy ma het hom Jabes genoem omdat sy geboorte so pynlik was.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's