1 KRONIEKE 28:7
1 KRONIEKE 28:7 Bybel vir almal (ABA)
Salomo doen nou wat Ek wil hê en wat Ek besluit. As hy aanhou om dit te doen, dan sal Ek hom koning laat wees so lank soos hy lewe.’
1 KRONIEKE 28:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal sy koningskap bevestig tot in ewigheid as hy getrou my gebooie en my verordeninge onderhou, soos vandag.
1 KRONIEKE 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
As hy volhou om my gebooie en bepalings na te kom soos nou, sal Ek sy koningskap sy lewe lank bevestig.’