1 KRONIEKE 28:16
1 KRONIEKE 28:16 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het vir Salomo gesê hoeveel goud hulle moet gebruik vir die tafels waar die offer-brood moet staan, en hoeveel silwer hulle moet gebruik vir die silwertafels.
1 KRONIEKE 28:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die goud volgens gewig vir die tafels van die toonbrode, vir elke tafel afsonderlik, en silwer vir die silwertafels
1 KRONIEKE 28:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
oor die hoeveelheid goud vir elkeen van die tafels met die offerbrood, die silwer vir die silwertafels
1 KRONIEKE 28:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
saam met die goud – die gewig wat nodig was vir die tafels met die gerangskikte brood, die gewig van elke tafel en van die silwer vir die silwertafels
1 KRONIEKE 28:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En volgens gewig het hy goud gegee vir die tafels van toonbrood, vir elke tafel; en so ook silwer vir die silwertafels