1 KRONIEKE 28:12
1 KRONIEKE 28:12 Bybel vir almal (ABA)
Daar was planne vir alles waaraan Dawid gedink het: planne vir die oop stukke grond by die tempel, vir al die kamers rondom die tempel, vir die stoorkamers van die tempel en die stoorkamers vir die gewyde goed
1 KRONIEKE 28:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en 'n voorbeeld van alles wat by hom in die gees was: van die voorhowe van die huis van die HERE en van al die kamers rondom en die skatkamers van die huis van God en die skatkamers van die heilige gawes
1 KRONIEKE 28:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit was 'n model van alles wat hy hom voorgestel het: van die voorhowe van die huis van die Here en van al die kamers rondom vir die tempelskatte en die wydingsgeskenke