1 KRONIEKE 22:15
1 KRONIEKE 22:15 Bybel vir almal (ABA)
Daar is ook baie werkers wat jy kan gebruik: mense wat klippe kan regkap, ambagsmanne wat met klip en hout kan werk, en mense wat vaardig is om enige werk te doen.
1 KRONIEKE 22:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder is daar by jou werksmense in menigte: klipkappers en ambagsmanne in klip en hout, en allerhande kunstenaars in allerhande werk.
1 KRONIEKE 22:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is bowendien 'n menigte arbeiders tot jou beskikking: klipkappers, vakmanne in klip en hout, en allerlei ander vakmanne, bedrewe in enige tegniek.